Limpopo liga 1 2021 PENKOPPE

Tournament Information

Limpopo liga 1 2021 PENKOPPE

Tournament Rules

PENLOTING SAL ELEKTRONIES OP 2021-05-14 GEDOEN WORD.

HENGELAARS GAAN DIREK NA HULLE PENNE

ALLE NYL REELS MOET NAGEKOM WORD.

REGTE SKEPNETTE EN CARPCARE KIT OP PEN IS NOODSAAKLIK

GENOEG KARPSAKKE. ALLE VIS OOR 3KG MOET IN KARPSAKKE GEPLAAS WORD

11;00 SAL ALLE HENGEL GESTAAK WORD VIR WEEG VAN VIS. SODRA ALLE VIS GEWEEG IS SAL KOMPETISIE MET N SEIN HERVAT WORD.

ALLE VIS IN NETTE SAL GEWEEG WORD. DIT SLUIT KURPERS EN BABERS IN.

HENGELAARS HANTEER HULLE EIE VIS. GEEN BEAMPTE SAL VIS HANTEER NIE. BEAMPTES SLEGS VERANTWOORDELIK VIR TEL EN WEEG VAN VIS ASOOK OM DIT AANTETEKEN

COVID REGULASIES MOET NAGEKOM WORD. SCREENING MOET BY HEK GEDOEN WORD EN SCREENING VORMS MOET VOOR AANVANG VAN KOMPETISIE AAN BEAMPTES OORHANDIG WORD. GEEN VORM GEEN HENGEL BELEID SAL GEVOLG WORD.

Organisors

LIMVOV

Tournament was created by : Martin Combrinck